r/afrikaans • u/Kingwilly209 • 2h ago
r/afrikaans • u/CircularRobert • Feb 14 '22
Admin Toegelate Plasing Alles in die lewe kort n bietjie 'flair'...
Nuwe plasings hier in r/Afrikaans sal van nou af flairs nodig he.
As jy dink ons kort iets wat nie in die opsies is nie, los kommentaar op hierdie plasing.
r/afrikaans • u/drsamurai003 • 13h ago
Kultuur Learning Afrikaner history and making friends
For some time I have been interested in the culture and its history and learned about the VOC colony, the Great Trek, the Boer wars (especially the second one) and a bit of Apartheid era. I have fallen in love with the culture and would love to talk with people about their experience growing up in such an environment, the role religion played as well as the environment making the people stereotypically seem tough and conservative (at least the Boers) and get some recommendations on books and videos giving an in depth view on the history of apartheid from an Afrikaner lens as well as, how post apartheid SA has shaped this people group (such as in their attempts to organize and become state proof)
Wish you all a lovely day
r/afrikaans • u/Repulsive-Sky-2011 • 18h ago
Meningsopname Honde name vir ‘n golden retreiver
Ek oorweeg verskeie naam opsies vir ‘n golden retriever teef hond wat ek erens in 2027 gaan kry. Ek sal naam voorstelle baie waardeer.
My brein gaan van super ou Afrikaanse name soos Susan of Karen of Magriet, snaakse politiese name soos Helen of Zille of net oulike honde name Katryn, Ella, Stacy, Stella
Asb gee ‘n paar van julle voorstelle of jul eie honde se name en as daar ‘n rede of storie agter dit is - nog beter!!
Dankie. Ek sien uit om te lees.
r/afrikaans • u/StressFinancial208 • 1d ago
Leer/Learning Afrikaans Best Afrikaans translator?
Hey everyone. I'm an intermediate Afrikaans speaker, did really well in school and have a few Afrikaans speaking friends. I am not fluent though as it is my second language. Can anyone recommend the best translator I can use to follow texts and also learn new words?
r/afrikaans • u/Nog_n_koppie_moord • 2d ago
Navorsing/Research Enige true crime-luisteraars hier? Ek begin my eie Afrikaanse podcast ☕
Hallo julle! Ek is Charmaine en ek begin ’n Afrikaanse true crime-podcast met die naam "Nog 'n koppie moord?".
Ek is daai vriendin wat vra “Het jy al van dié saak gehoor?” en dan sommer die ketel weer aansit, want ons gaan ’n rukkie hier sit. Dis hoe ek wil hê die podcast moet voel. Jy skink vir jou iets om te drink en ek vertel jou van ’n ware misdaadsaak wat my bygebly het.
Wat my gewoonlik laat verder lees, is die mense self. Wie was die persoon op daai vermisteplakkaat? Wie was die persoon wat die misdaad gepleeg het? Wat onthou hulle vriende van hulle? Wat dryf 'n persoon om so iets te doen? En wat het die mense wat daai tyd daar gebly het geweet toe die storie vir die eerste keer op die nuus kom?
Een keer ’n maand wil ek ook ’n bonus-episode doen waar julle aan die woord kom en ek ’n paar van julle eie vreemde of creepy ervarings voorlees. As julle belang stel, stuur my graag 'n DM en ek deel met julle die proses.
Ek werk nog aan die eerste episodes en wou solank hier kom hallo sê.
As jy ook true crime luister, is ek nuuskierig: Watter saak sal jy graag in Afrikaans oor ’n koppie koffie wil bespreek? ☕
r/afrikaans • u/New_to_tech_COO • 4d ago
Grappie/Humor Tandepasta in Bengali...
Hi almal.
I'm currently living in Kolkata, where the local language is Bengali, I was talking with a friend something about using cold pasta for pasta salad (an unusual concept here) and i realised the words for cold pasta here is literally tande (cold) and pasta.
Though I'd share a fun langue play because now if it think of pasta salad, I think of toothpaste.
Edit: for context I'm South African with Afrikaans as my second language
r/afrikaans • u/Speculair • 4d ago
Leer/Learning Afrikaans Looking for an Afrikaans-speaking South African for a school assignment
Hi everyone!
I'm a secondary school student from Belgium. For my Dutch class, I need to exchange five emails with someone from South Africa who speaks Afrikaans.
I would write my emails in Dutch, and you would reply in Afrikaans. The emails don't need to be very long. We could talk about everyday life, hobbies, school, culture or the differences between Belgium and South Africa.
Would anyone be willing to help me with this assignment?
Thanks in advance!
r/afrikaans • u/CupofBanter • 5d ago
Kultuur Waar kan ek 'n pdf van Ingrid Jonker se gedigte kry?
Soos ek verstaan is dit nou al sedert 2015 in die public domain. So ek sou dink dat ek dit iewers vir nuut kan kry. Maar al wat ek kan vind is 'n Kindle weergawe of net enkele van die mees bekende gedigte.
Ek wil dit print, in 'n boek bind en in my eie boekrak sit.
r/afrikaans • u/Leading-Royal5884 • 5d ago
Vraag Opsoek na 'n Afrikaanse liedjie
Opsoek 'n Afrikaanse liedjie waar die man sy meisie se ouers ontmoet, daaroor stres en net sy kan hom vertroos.
r/afrikaans • u/XanneChris • 6d ago
Kultuur What is traditional Afrikaner clothing?
Different cultures have recognisable traditional clothing. Indians have their beautiful traditional outfits, Scots have their kilts, and Pacific Island cultures have their colourful attire.
But what about Afrikaners or Boers?
If you were attending a formal cultural event where everyone had to represent their heritage through clothing, what would you wear as an Afrikaner man or woman?
Is there such a thing as traditional Afrikaner clothing? If so, what does it look like?
I'd love to see some photos or examples!
r/afrikaans • u/ObligateScavenger • 7d ago
Leer/Learning Afrikaans I'm braaand new to learning Afrikaans, and I'm very confused by these translations
I was translating a song title, but when I hit the reverse, it was different. Is anyone able to explain this a little? Thank you!
r/afrikaans • u/Jakes902 • 6d ago
Vraag Som van twee
Hi julle
Ek is opsoek na n film met die naam som van twee
Enige iemand wat dalk weet waar ek hom kan kyk?
Ek is in die VSA so DVDs gaan ongelukig nie werk nie
Ek kry hom ook nie op enige streaming sites nie
r/afrikaans • u/voltr_za • 7d ago
Leer/Learning Afrikaans Van die os op die jas
Ek sien die gesegde kom vanaf die Nederlandse weergawe “Van de os op de ezel springen” (Laat weet as ek hier die kat aan die stert beet het).
Synde die gesegde rofweg verwys na ‘n loodregte onderwerpsverandering kan mens die struktuur van die nederlandse weergawe verstaan.
Weet iemand waar ons aan die “…op die jas” gedeelte van die Afrikaanse weergawe kom?
Sommer net vir interessantheidsonthalwe.
r/afrikaans • u/Cazzikil • 8d ago
Leer/Learning Afrikaans Looking advice...
This is a really weird question but... How would I say/write "Lemon Thief" in Afrikaans? I want to be sure as it's a little joke with a friend from S Africa and I'm sending him a lemon themed care package. I don't want to rely on a translator tool and my understanding of the language is very limited.
I thought it would just make him smile as he's been going through a few things.
Dankie! 💕
r/afrikaans • u/Automatic-Level-2844 • 8d ago
Leer/Learning Afrikaans Hello there! I'm looking for some advice on how to start learning Afrikaans :)
Hello Afrikaans-speaking friends! I'm a Northern Italian lad who is in love with the Afrikaans language (and culture) and wants to start learning it. I know a bit of German and French, but something about Afrikaans is beckoning me. Could someone give me some advice?
Any comment would be really appreciated!
Thank you all!
r/afrikaans • u/LameAfro • 7d ago
Navorsing/Research Is it true that some of y'all have like House Keepers and stuff lmao
As a middle-class American, I find this kind of fascinating because having a housekeeper here is usually seen as something only wealthy people can afford. I'm genuinely curious, is having domestic help actually pretty common among middle class South African families, or is it more of an upper-class thing? 😂
r/afrikaans • u/Dressed_Rehearsal • 9d ago
Musiek/Vermaak Daar was n tyd sonder AI
Kyk enige van julle Daar Was ‘n Tyd op Kyknet?
Wat dink julle van die AI gebruik in dit?
Eks n bietjie oor vol op ironie.
r/afrikaans • u/Low_Bluejay3142 • 9d ago
Vraag Chat any one
Is hier iemand wat net wil gesels.
r/afrikaans • u/UpmostOrc • 11d ago
Self Adverteering Afrikaans Minecraft Server.
Hello ek will hoor asof daar mense is wat saam met my op n server will speel ek sal dit maak en hosting sal nie n probleem wees nie. Dit is Java en Bedrock enige mense is welkom tot as jy nie Afrikaans kan praat nie so as jy belang stell stuur 'n DM of loss 'n comment ❤️